HOOFSTORIES: •   Gru-ongeluk eis twee lewens   •   Foreign nationals targeted   •   Dak van vulstasie windskeef ná trok stamp   •   Geen skoon oudit vir Limpopo-munisipaliteite   •   Nuwe selfoon-slenter   •   Narcotics anonymous wants to expand   •   SAPD-klopjag suksesvol   •   Human trafficking a 'multi-million industry'   •   Brief: Wat is die WARE waterprobleem?   •   Dansers wys hul staal   •   Vuurwarm skolerugby   •   Gholftoernooi in volle swang   •   Coetzee's keep cycling titles in family
 

 
 

 

Geite en giere


   02 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 104   l   27 days ago  

 

’n Munisipale amptenaar van Bela-Bela het op Dinsdag, 30 Mei, met sy munisipale voertuig op die hoek van Potgieter- en Pretoriaweg op die dorp teen ’n trok gebots. Die trokbestuurder wou na wat verneem word in Pretoriaweg afdraai toe die voertuig hom aan die regterkant tref. Die munisipale voertuig se passasiersruit het gebars en die voorruit gekraak. Met die slag het die voertuig se bande ook van die vellings (rims) afgeskuif. Niemand is beseer nie. Teen druktyd het die polisie slegs gesê dat ’n ongeluksverslag geopen is en daar is tot dusver geen klagte wat ondersoek word nie.

 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories