HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Geite en giere


   19 May 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 245   l   5 months ago  

 

Modimolle se sterkman, Lee Smith, het van 5-7 Mei in die Arnold Classics by die Sandton Convention Centre deelgeneem. Smith, wat in ’n rolstoel is, het ’n goue medalje in die sittende armdruk-kategorie gewen. Hy het ook twee goue medaljes vir “strict arm curl”-gewigoptel behaal en ’n nuwe wêreldrekord opgestel deur 76 kg op te tel. Nóg ’n inwoner van die dorp, Mieke Durand, het ook vir haar gewigklas en ouderdomsgroep twee goue medaljes in die “strict arm curl” behaal. Sy is ’n gr. 8-leerder aan Hoërskool Nylstroom. Sy was slegs 5 kg van die wêreldrekord in haar ouderdoms- en gewigsklas af. Meer as 600 mense het aan die “strict arm curl” deelgeneem. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories