HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Geite en giere


   21 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 209   l   6 months ago  

 

Piet Weideman van Modimolle het die tydens die onlangse Suid-Afrikaanse jukskei-kampioenskap op Kroonstad ’n goue medalje ontvang. Hy was een van die spelers wat uit drie bonde (Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal) gekies is vir die streekspan wat binnekort teen die vyf ander streke speel. Op die foto is Willem Jonker, Piet Weideman, Antoon Clasen, Jan Laurens en Matie Coetzee.

 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories