HOOFSTORIES: •   Gru-ongeluk eis twee lewens   •   Foreign nationals targeted   •   Dak van vulstasie windskeef ná trok stamp   •   Geen skoon oudit vir Limpopo-munisipaliteite   •   Nuwe selfoon-slenter   •   Narcotics anonymous wants to expand   •   SAPD-klopjag suksesvol   •   Human trafficking a 'multi-million industry'   •   Brief: Wat is die WARE waterprobleem?   •   Dansers wys hul staal   •   Vuurwarm skolerugby   •   Gholftoernooi in volle swang   •   Coetzee's keep cycling titles in family
 

 
 

 

Geite en giere


   13 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 285   l   2 months ago  

 

Plaaslike politici het hul op Vrydag, 7 April, by die duisende ontevrede Suid-Afrikaners geskaar wat aan die teen-Zuma-betogings deelgeneem het. Marlene van Staden, burgemeester van die LIM368-munisipaliteit, Nadine Laubscher, Waterberg-distrikraadslid, Dingaan Motshwene, hoofsweep, en Johann Abrie, speaker, het aan ’n optog in die middestad van Johannesburg deelgeneem. Van Staden het gesê hulle was trots om so baie mense van Limpopo daar te sien. Altesame 23 busse met 65 mense elk, sowat 50 minibusse en talle mense met hul eie vervoer, het vir die betoging opgedaag, het sy gesê. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories