HOOFSTORIES: •   Gru-ongeluk eis twee lewens   •   Foreign nationals targeted   •   Dak van vulstasie windskeef ná trok stamp   •   Geen skoon oudit vir Limpopo-munisipaliteite   •   Nuwe selfoon-slenter   •   Narcotics anonymous wants to expand   •   SAPD-klopjag suksesvol   •   Human trafficking a 'multi-million industry'   •   Brief: Wat is die WARE waterprobleem?   •   Dansers wys hul staal   •   Vuurwarm skolerugby   •   Gholftoernooi in volle swang   •   Coetzee's keep cycling titles in family
 

 
 

 

Geite en giere


   07 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 358   l   2 months ago  

 

Johan Botha van Modimolle spog met ’n reusegranaat wat hy vandeesweek van sy boom gepluk het. Dié bulletjie weeg 1,1 kg. Volgens Botha is daar nog so vyf of ses kleiner granate wat tussen 600 tot 700 g weeg. Sy seun het ses jaar gelede vir hom ’n boompie gebring, wat hy by sy huis op die Kokanje-aftreeoord geplant het. “Die boom kry geen spesiale aandag nie; hy gaan maar so op eie stoom aan. Die voëls geniet sy vrugte baie,” het Botha gesê.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories