HOOFSTORIES: •   Gru-ongeluk eis twee lewens   •   Foreign nationals targeted   •   Dak van vulstasie windskeef ná trok stamp   •   Geen skoon oudit vir Limpopo-munisipaliteite   •   Nuwe selfoon-slenter   •   Narcotics anonymous wants to expand   •   SAPD-klopjag suksesvol   •   Human trafficking a 'multi-million industry'   •   Brief: Wat is die WARE waterprobleem?   •   Dansers wys hul staal   •   Vuurwarm skolerugby   •   Gholftoernooi in volle swang   •   Coetzee's keep cycling titles in family
 

 
 

 

Geite en giere


   31 March 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 345   l   2 months ago  

 

Dié plaat dik, swart vloeistof  het op Donderdag, 16 Maart, langs die teerpad vanaf Modimolle, net voor die afdraai na die tolhek, gelê. Ricky de Kock het aan Die Pos gesê lede van die polisiëringsforum (GPF) het vroegoggend daarop afgekom. “Ek vermoed dit is ’n mengsel van diesel en olie. De Kock het ontsteld gesê dit lyk asof iemand die vloeistof daar uitgetap het. Daar is duidelike merke waar ’n voertuig langs die pad stilgehou het. Dit het vermoedelik tussen 02:00 en 06:00 gebeur. Lede van die Waterberg-distriksmunisipaliteit se brandweer was op die toneel om die gemors op te ruim. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories