HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Fotografie - 31 Maart 2017


   31 March 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 350   l   4 months ago  

 

Alma Hoon se foto “Geelvink” het die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-klubbyeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)


Hiérdié week se foto's gestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories