HOOFSTORIES: •   Beampte raakgery nadat motorryer teken ignoreer   •   Salusoord-inwoners moet ontruim   •   Community stands together; intruders arrested   •   Good news for Vaalwater residents   •   Eskom dreig om krag te sny op drie Waterberg-dorpe   •   Inwoner sterf in motorfietsongeluk   •   Slang sorg vir konsternasie by begraafplaas   •   Deviation of traffic to construct new bridges   •   Vermaak: Bekendes tree op by kunstefees   •   Diere kry swaar by Agri-skool   •   Netball girls shine   •   Plaaslike vissermanne katrol tiervisse in   •   Changes to improve MTB encounter in Waterberg
 

 
 

 

Fotografie - 17 Februarie 2017


   17 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 388   l   3 months ago  

 

Mich Veldman se foto “Tyd stap aan” was die wenner in die vasgestelde onderwerp-kategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Januarie-byeenkoms. Veldman het ook ’n meriete-sertifikaat ontvang en is as die senior maandwenner gekies. Die klub vergader weer op Dinsdag, 14 Februarie, by die Marie Bergsma-saal op Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.


Hiérdié week se foto's gestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories