HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 
 

 

Geite en giere


   10 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 235   l   14 months ago  

 

Warmbad het baie verander sedert dié dorp in die 90’s Bela-Bela geword het. Hier staan Marie en Hannes Booysen in 1950 by die agterkant van die destydse vakansiehuisies waar die huidige Pendleberry-vakansieoord nou is. Vakansie-gangers het destyds kos op driepootpotte gemaak en die wasgeriewe was ’n waskom en beker op ’n yster-wastafeltjie. Marie was toe ’n leerder van Hoërskool Heilbron en Hannes, wat enkele jare gelede oorlede is, was ’n student op Kovsies. Die twee is later getroud en het in 1985 ’n vakan-siehoewe buite die dorp aangeskaf. Later het hulle na die Melgro-woonstelle op die dorp verhuis, waar Marie steeds woon.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories