HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Geite en giere


   03 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 261   l   6 months ago  

 

Warmpatat: Klein JP Blignaut (2) van Bela-Bela het op Woensdag, 18 Januarie, vir sy ouma Alieda Kruger by Salusoord op die dorp gekuier en toe sommer gewys hy is ’n mannetjie wat nie bang is vir werk nie. Toe hy ’n groep munisipale werkers sien wat besig is om te hark, het hy dadelik sy eie hark in die hande gekry en die werkers probeer help.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories