HOOFSTORIES: |
27 January 2017 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 243 l 14 months ago |
Lede van die Warmbad-fotografieklub het tydens hul jaarafsluiting einde verlede jaar klubtoekennings ontvang. Hier staan Francois Venter, Photographic Society South Africa (PSSA) se streeksdirekteur in Noordelike Gauteng, Ian Nolte (beste vordering), Alma Hoon (fotograaf van die jaar), Michelle Rootman (mees toegewyde fotograaf) en Gerda de Bruto (sertifikaatwenner vir prestasies op nasionale vlak) by Hennie Ludik (klubvoorsitter).
Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge. |
0 Comments