HOOFSTORIES: •   Gesin verloor alles in brand   •   KPMG-verslag uiteindelik bekend   •   Jagter geskiet in eie huis   •   Paasverkeer vloei glad ondanks padwerke   •   Vaalwater roads not 'car worthy'   •   Net handvol lede in raadsaal toegelaat   •   Man dood langs afrit gevind   •   Armed robbery at Vaalwater   •   Draaddiewe vas   •   Brief: gee dokters werklik nog om?   •   Fiësta vermaak oud en jonk   •   Sakeliga al hoe gewilder
 

 
 

 

Geite en giere


   20 January 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 293   l   3 months ago  

 

Theo van Eck (67), ’n voormalige eiendomsagent van Bela-Bela, is op Vrydag, 13 Januarie, ná ’n lang stryd teen bloedkanker oorlede. Van Eck het al die jare saam met sy pa, Japie, eiendomme by Van Eck Eiendomme in die hoofstraat op die dorp verkoop. Hy was onder meer betrokke by die destydse Warmbad-kommando, het met groente op die Noodhulp-hoewes geboer en boorgate gesink. Hy het 15 jaar gelede uit die eiendombedryf getree. Hy laat vier kinders, Lizelle, Theoné, Dion en Mario agter. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories