HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Fotografie - 20 Januarie 2017


   20 January 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 201   l   7 months ago  

 

Ancia du Plessis se foto “I am all eyes” was die wenner in die makro-kategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms. Sy het ’n meriete-sertifikaat ontvang. Die klub kom een keer per maand by die Marie Bergsma-saal op Modimolle byeen. Vir meer inligting, bel vir Riana Vorster by tel. 083 277 9961 of Geertjie Bester by tel. 073 233 1103.


Hiérdié week se foto's gestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories