HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 
 

  Entertainment

Bosveldfees is groen

Entertainment: 22 April 2016

Die Warmbad Bosveldfees vind op Saterdag, 30 April, op die Forever Resorts-feesterrein (skuins oorkant die provinsiale hospitaal op Bela-Bela) plaas en die program is propvol aktiwiteite vir oud en jonk.

Wen luukse bederf ter waarde van R10 000

Entertainment: 02 February 2016 By Die Pos-span/The Post team

LAASTE KANS: Diamante is enige vrou se droom! Skryf in vir die kompetisie wat Die Pos se bylae, Waterberg Toerisme, en ATKV-Klein-Kariba aanbied en staan ’n kans om vyf nagte in Klein-Kariba se luukse Diamant-suite ter waarde van R10 000 te wen.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 15 Desember 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017


Die Pos 22 Desember 2017

Is die skool waarin jou kind tans is, jou nommer een keuse skool?