
Van gemmerkoekie tot eiergooi en toutrek
Dit het reeds van vroegdag op Saterdag, 25 Junie, by die NG Kerk Naboomspruit se basaar gewoel.
HOOFSTORIES: |
Entertainment |
Dit het reeds van vroegdag op Saterdag, 25 Junie, by die NG Kerk Naboomspruit se basaar gewoel.
Die NG Moedergemeente op Bela-Bela hou op Saterdag, 30 Julie, hul jaarlikse Dankofferfees.
Adam Tas, bekende Afrikaanse sanger, het ingestem om ’n konsert te hou ten bate van Ian van Druten (44), ’n boer en pa van Vaalwater, wat baie ernstig beseer is tydens ’n plaasaanval.
Die sanger en komediant Hans Drommedaaris tree eersdaags op Bela-Bela ten bate van die Bela-Bela Crime Support-groep (BBCS) op.
Die Pos en Carousel bied ’n kompetisie aan waar vier gelukkige lesers elk dubbelkaartjies kan wen vir Charlize Berg se optrede.
Die Kranskop-volkspelelaer van Modimolle het op Saterdagaand, 21 Mei, hul tweejaarlikse saamtrek in die NG-gemeente Waterberg se saal gehou.
Ná maande van harde werk en deeglike beplanning, het die tyd vir die Abraham Kriel-kinderhuis op Modimolle se groot kunstefees uiteindelik aangebreek.
Die Pos en Carousel bied ’n kompetisie aan waar vier gelukkige lesers elk dubbelkaartjies kan wen vir ADAM se optrede.
Die Sanlam Kanker-gholfdag word op Saterdag, 28 Mei, by die Koro Creek-gholflandgoed gehou.
Die Pos 13 April 2018