HOOFSTORIES: •   Dorpe vir 'Dorp van die Jaar' benoem   •   Munisipaliteit soek hul geld terug!   •   Sluit van dienssentrum heroorweeg   •   Voormalige kaptein sterf aan hartaanval   •   Roodekuil-verdagte aangekeer   •   'Abandoned' police barracks a cause for concern   •   Kabeldiewe rig groot skade aan   •   Stinkstorie op Bospoort   •   Trotse eienaar van kieries leer by sy pa   •   Letter: Mayor has no answers for Bela-Bela   •   Plaaslike kunstenaar se werke ook oorsee bekend   •   Mamba verruil dorpslewe vir berge   •   Water crisis under control   •   Live life healthy   •   Laerskool vier halfeeu
 

 
 

 

Wen met Klein-Kariba se Liefdesbederf


   10 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 1850   

 

Jy en jou liefdesmaat staan ’n kans om heerlik bederf te word.


Die Pos en Klein-Kariba wil ’n gelukkige paartjie bederf met bywoning van ’n gesprek deur Dr. Elmari Mulder Craig (seksuoloog) vanaf 17 tot 19 Februarie 2017.

Staan ’n kans om ’n heerlike Koswerf buffetontbyt en ’n piekniekmandjie te wen - genoeg om jou hart vir ure lank sjokolade te laat klop!

Skryf so in vir hiérdié kompetisie:

'Like' Die Pos en ATKV-Klein-Kariba se facebook-bladsye en 'share' die HartsTOG-funksie inligting met jou FACEBOOK-vriende.

Klik hier vir meer inligting

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories