Bekendstelling van AGRI PULSE Limpopo

 

AgriPulse is ’n nuwe landboupublikasie wat in September die eerste keer in vyf koerante regoor Limpopo sal verskyn met ’n drukoplaag van 35 000.

 

Die koerante waarin die AgriPulse versprei sal word is:

  • Phalaborwa Herald (Phalaborwa en Hoedspruit)
  • Letaba Herald (Tzaneen. Letsitele en omgewing)
  • Polokwane Review (Polokwane en omgewing)
  • Bosveld Review (Mokopane)
  • Die Pos (Bela-Bela, Modimolle, Mookgophong, Vaalwater, Settlers en omgewing).

 

Hierdie is ’n gulde advertensiegeleentheid vir sakeondernemings wat dienste en produkte aan die landbousektor verskaf.

 

Of dit nou gifstowwe, saad, implimente, voertuie, wild of vee, voer, omheinings, besproeiing, koöperatiewe dienste of eiendom is —

die AgriPulse is die EENSTOP publikasie om adverteerders ’n voetspoor in die groter LIMPOPO te gee.

 

Skakel gerus ’n advertensiewerwer om jou produk vlerke te gee. Sien ook aangehegde kaart en pryslys.

 

 

Lesley Barnard: agripulselimpopoL@gmail.com | 072 795 1989
Maria Oberholzer: agripulselimpopoM@gmail.com | 082 558 7184
Petro Greeff: agripulselimpopoP@gmail.com | 082 421 4429
Zani Hiepner: agripulselimpopoZ@gmail.com | 083 225 7422
Carina Bester: agripulselimpopoC@gmail.com | 078 628 9639