HOOFSTORIES: •   Aanvallers steeds op vrye voet ná plaasaanval   •   Bekende prokureur sterf   •   Inwoners geld kwyt ná Facebook-slenter   •   Slimkoppe met handevol onderskeidings sluit skool af   •   Tweede kans ná hartaanval   •   Polisie en gemeenskap gee terug   •   New governing body at Settlers school   •   Talle vrae ná ongeluk   •   Vloede maak amok en bring verligting   •   Eerste skooldag vol trane en blydskap   •   Speke sing by fees
 

Aanvallers steeds op vrye voet ná aanval

Crime: 13 January 2017 By Ronél van Jaarsveld

MODIMOLLE - ’n Niksvermoedende boer wat in sy mielieland gewerk het, is op Sondagoggend, 8 Januarie, deur drie aanvallers oorval.



Hoofnuus

Transformator skok man dood

News: 13 January 2017 By Andries van der Heyde

Sam Kasong Galado van Bela-Bela is op Donderdag, 22 Desember, erg beseer toe ’n transformator in Paul Sauerweg in die nywerheidsgebied op die dorp hom geskok het.

Ma dood ná fratsongeluk

News: 13 January 2017 By Die Pos-span/The Post team

Elmarie de Sousa (35), ’n bekende en geliefde ma van Bela-Bela, is op Vrydag, 30 Desember, oorlede ná ’n fratsongeluk by ’n lodge buite die dorp.


Loop jy uit plekke wanneer daar te veel mense binne is?

 



Die Pos 15 Desember 2016

Besoek ons argief


Waterberg Leefstyl/Lifestyle 2016




Kalender