Nuwe era vir twee dorpe

News: 26 August 2016 By Ronél van Jaarsveld

MODIMOLLE/MOOKGOPHONG: Hierdie is die begin van ’n nuwe era.

Dít was Johann Abrie van die DA, nuutverkose speaker van die Modimolle/Mookgophong-munisipaliteit, se eerste woorde nadat hy die speakerstoel ingeneem het



Hoofnuus

AfriForum nader hof oor stortingsterrein

Crime: 26 August 2016 By Marietjie Steenkamp

AfriForum op Mookgophong het op Donderdag, 18 Augustus, in ’n mediaverklaring aangedui dat dié burgerregte-organisasie in Augustus ’n hooggeregsaansoek teen verskeie instansies en individue wat by die munisipaliteit betrokke is, gebring het oor die swak toestand van die dorp se stortingsterrein.


Het jy vóór die verkiesing gedink dat Modimolle ’n DA-burgemeester sou kry?

Die Pos 19 Augustus 2016

Besoek ons argief


Waterberg Agri/Eiendomme 2016




Kalender

September 2016
ATKV-Waterberg - kategorie ligte sang
Kansa lente pretdraf/stap
NG Kerk Warmbad-Wes Vreugdefees
NG Moedergemeente op Bela-Bela hou ’n braai en lentedans